Hoe vertaal jy die taal wat uit die puntvormige mond van ’n swartrenostermoeder kom? As skrywer van ’n fiktiewe/nie-fiktiewe storie oor ’n swartrenoster – ek verwys hier na my jongste roman, Decima, wat ek in Afrikaans en Engels geskep het[1] – het ek ongeloof opgeskort en vertrou op die wete […]Read more »
Daily Archives: 2026-09-09
1 post
