Yearly Archives: 2026

25 posts

Sluit by ons aan: Lourensa Eckard lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

PEN Afrikaans nooi ons lede, ondersteuners en ander belangstellendes om in te skakel vir ons jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika. Dit word vanjaar deur Lourensa Eckard gelewer. Lourensa Eckard is ’n joernalis, veldaanbieder vir Carte Blanche en die aanbieder van die aktualiteitsprogram ‘In Gesprek met Lourensa Eckard’ […]Read more »

Nuusbrief: September 2026

Oor: Tuin van Digters: 11 en 12 September 2026; PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2026; Jaarlikse lesing oor uitdrukkingsvryheid; Die kuns van vertaling: ’n artikelreeks; Skrywersrus by die Woordfees 2026; Onderteken ’n petisie en ’n ope brief aan die president van Eritrea: PEN dring aan op bewyse dat 12 joernaliste lewend is; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2026.

Nuusbrief: Augustus 2026

Oor: Rus in vrede, Bettina Wyngaard (1971 – 2026); PEN Afrikaans kondig met trots suksesvolle Vertaalfonds-aansoeke op Vrouedag aan; Tuin van Digters 2026; Kortlyste: Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2026.

Nuusbrief: Julie 2026

Oor: Wat soek die uitgewer?-gespreksreeks; Die skryf van resensies: Inskrywings ingewag; Wenners aangekondig: Toyota Stellenbosch Woordfes se kortverhaalbundel 2026; Konstitusionele Hof lewer uitspraak oor die grondwetlikheid van sekere dele van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2026; Baie welkom aan nuwe lede.

Die skryf van resensies: Inskrywings ingewag

PEN Afrikaans bied vanjaar vir die eerste keer sedert 2018 weer in lewende lywe ’n resensiekursus aan. Sluit gerus op 25 Julie van 10:00 – 13:00 by ons aan by die Breytenbachsentrum, plek van “uitdagende skepping” en boeiende gesprekke en werkswinkels oor onder andere musiek, drama en skryfkuns. Kom leer […]Read more »

Nuusbrief: Junie 2026

Oor: Herinnering: Wat soek die uitgewer?; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Vrystaat Kunstefees se Literatuurfees; Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2026.