Oor: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2026 toegeken; Aansoeke vir die PEN dit neer-residensie 2026 is nou oop; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; ’n Verklaring oor Kindle Translate; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2025.
Monthly Archives: December 2025
Waarom? Waarom sou mens aanhou keuses maak? Die grootste motivering vir versamelaars – en dit is ook iets wat mens byna sonder uitsondering by bloemlesers hoor – is die liefde vir die poësie, onlosmaakbaar vervleg met die antologie se vermoë om teks by lesers uit te bring.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN is ’n internasionale organisasie wat skrywers se regte wêreldwyd beskerm en bevorder. Met die PEN dit neer-residensieprogram nooi die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa skrywers en digters met geldige PEN-lidmaatskappe om aansoek te doen vir hierdie skrywersresidensie wat onverstoorde skryftyd in die kreatiewe en inspirerende […]Read more »



