Oor: PEN Afrikaans bring hulde aan Breyten Breytenbach (1939 – 2024); Afsluiting: Right to Write-projek; Notule en jaarverslae: algemene jaarvergadering 2024; Inskrywings vir oulaas uitgenooi: Kyk hoe ver het ons gekom; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Die kuns van vertaling; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2024; Welkom aan nuwe lede.
Monthly Archives: December 2024
PEN Afrikaans huldig Breyten Breytenbach (1939 – 2024)
“Die wêreld van jeugfiksie is ’n eienaardige en uitdagende omgewing. En soos in die geval van ’n lewensmaat kies of kinders grootmaak, kom dit nie met ’n handleiding nie. ’n Skrywer leer maar so algaande.”
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
“As ons glo dat letterkunde meer as net verstrooiing is, iets het om oor te dra aan die leser, is dit tog seker die moeite werd om ook ander kulture se waardes en nukke en smake te ervaar deur middel van daardie kulture se voorste interpreteerders. Noem dit ‘cultural exchange’ (kulturele kruisbestuiwing?).”




