Oor: Suksesvolle aansoekers vir die PEN dit neer-residensieprogram; Wenners van Akademiepryse aangekondig; Wenners aangekondig: NB-Uitgewers se 2023 Jeugboekpryse; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2024.
Monthly Archives: April 2024
Hoe skryf ’n mens oor oorlog? Ek vermoed die lot om hieroor te skryf het op my geval omdat ek ’n hoogs opgeleide soldaat is, nie soseer oor ek ’n oorlogskrywer is nie.
President considering whether to assent to the Copyright and Performers Protection Amendment Bills seemingly undisturbed by public outcry and politicking
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die onsigbare kind se fasiliteerdersgids is ontwerp om lees-, skryf- en denkvaardighede op ’n genotvolle en hanteerbare manier te ontwikkel. Laai die gids hier af en behandel hierdie betowerende en relevante verhaal met jong lesers.




