Gratis en aflaaibaar: Die onsigbare kind – Fasiliteerdersgids

Die onsigbare kind Fasiliteerdersgids is ontwerp om lees-, skryf- en denkvaardighede op ’n genotvolle en hanteerbare manier te ontwikkel. Die storie is deel van die Moemin-reeks en is ook internasionaal beskikbaar in ander tale. Met die vertaling van die verhaal in Afrikaans het leerders en lesers die geleentheid om die storie op ’n prettige wyse in hul moedertaal te leer ken en verstaan.

Laai die gids hier af en behandel hierdie betowerende en relevante verhaal met jong lesers.