PEN Afrikaans responds to statements made by Charlize Theron about the Afrikaans language.
Monthly Archives: December 2022
Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van werk deur Ronelda S. Kamfer en Olivia M. Coetzee; Charlize Theron se uitlatings oor Afrikaans; Aansoeke verwelkom: Residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika; Digterlike reaksies uit Oekraïne op die oorlog (slot); Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember.
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak deur die toekenning van vertaalsubsidies aan buitelandse uitgewers wat suksesvol daarvoor aansoek doen.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.



