Oor: Verwikkelinge in Oekraïne; Pearson sien af van die besluit om die aanlyn HAT aan die mark te onttrek; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Fakture vir ledegeld; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2022; ledenuus.
Monthly Archives: March 2022
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
In hierdie aflewering van ons artikelreeks besin Susan Smith en Els de Groen oor die tema “Die skrywer en klimaatverantwoordelikheid”. Hoe kan skrywers op die klimaatkrisis reageer? Hoekom is dit vir skrywers ’n belangrike tema, of hoekom behoort dit ’n belangrike tema te wees?
PEN Afrikaans is dismayed by the decision of the South African government to abstain from voting in the special resolution before the General Assembly of the United Nations yesterday, 2 March 2022.
Hilda Smits beantwoord ons #VinnigeVrae vir Taalgenoot.
PEN Afrikaans will support efforts to convince the South African government and public to condemn the current actions of Russia unconditionally, and to take action accordingly.





