Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Toegang: ‘n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans; Wenners van die US Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig; Wenners van die Sanlampryse vir Jeuglektuur aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2021.
Monthly Archives: December 2021
Skrywers word hiermee hartlik uitgenooi om kortverhale in te skryf vir PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie 2022, wat met die ondersteuning van PEN International aangebied word. Die breë tema van die kompetisie is TOEGANG en skrywers kan dié tema vanuit enige belewingshoek in hul kortverhaal belig. Inskrywings sluit 1 Maart 2022 […]Read more »
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Ná oorweging van die aansoeke wat teen die November-sperdatum ingedien is, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat die volgende twee vertalings deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word: ’n Franse vertaling van Die hemeltuin deur Karel Schoeman ’n Albaniese vertaling van Donker spoor deur Martin Steyn Lesers […]Read more »
“Dit was nie genoeg vir my om ’n skrywer te word nie, ek wou ’n spesifieke soort skrywer word. Een wat baie kon doen en met min kon klaarkom.”