Oor: Wenners aangekondig: kykNET-Rapportpryse 2021; In memoriam: J.C. Steyn (1938 – 2021) en Pieter Fourie (1940 – 2021); Tuin van Digters 2021; Die skryf van verhale: ‘n aanlyn kursus; Podsendings; PEN-paneelbespreking by die Week van het Nederlands; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; ‘n Handves vir regte van Suid-Afrikaanse kunstenaars; Herinnering: PEN Afrikaans hou AJV en verkies nuwe bestuur; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2021.
Monthly Archives: September 2021
6 posts
Gasspreker Chase Rhys en aanbieder Marita van der Vyver is aan die woord in hierdie podsending wat uit uittreksels uit verlede jaar se aanlyn kursus bestaan.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Anzil Kulsen en Jan Vermeulen het in 2020 PEN Afrikaans se aanlyn kursus oor die skryf van jeugverhale aangebied. Luister hier na uittreksels.
“Ek het nog baie om te leer van die ruimtes rondom my: om te kan raaksien sonder om te wil inkleur, om te luister na die grond.”
Madelein Rust beantwoord ons #VinnigeVrae vir Taalgenoot.