Skakel in en slyp jou skryfvaardighede onder leiding van Marita van der Vyver, met gasspreker Jolyn Phillips.
Monthly Archives: August 2021
’n Beleid is egter iets wat prakties toegepas word.
Met inagneming daarvan, wil ons met hierdie voorlegging versoek dat inligting openbaar gemaak word om die volgende vrae te beantwoord […]
Oor: PEN-VIDA-telling; Kortlyste aangekondig: kykNET-Rapport-boekpryse; PEN Afrikaans se kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Skryf in: US Woordfees se kortverhaalbundel 2022; Die skryf van verhale: ‘n aanlyn kursus; ILB se wêreldhardopleesdag vir dié wat aan Covid-19 gesterf het; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2021.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.



