Vrydag, 23 April, is Wêreldboeke- en kopieregdag. Dit is ’n UNESCO-inisiatief wat gemik is op die viering en bevordering van boeke en die kopiereg wat dit onderlê.
Monthly Archives: April 2021
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat dié twee organisasies weer vanjaar aanbied.
Naar aanleiding van de discussie over het concept van taalbeleidsplan van de Universiteit Stellenbosch, presenteer ik voor de belangstellenden in Zuid-Afrika een bijdrage waarin de internationale statuur van het Afrikaans, als instructie- en wetenschapstaal, wordt toegelicht vanuit het Nederlandse taalgebied met een Vlaamse blik.
PEN Afrikaans nooi ons lede uit om insette te lewer oor taalkwessies by die Universiteit Stellenbosch. Hier is Breyten Breytenbach se kommentaar, wat hy op ons versoek gestuur het en wat ons met groot waardering deel. Hy reageer onder meer op die Departement Afrikaans en Nederlands se ope brief aan die rektor.
Oor: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch; Lede uitgenooi om insette te lewer: taal by die Universiteit Stellenbosch; Jonathan Ball (1951 – 2021); Wenners aangekondig: die UJ-pryse en NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd; Welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2021.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.





