PEN Afrikaans kondig met trots drie nuwe suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds.
Monthly Archives: May 2019
Bekroonde skrywer SJ Naudé vertel watter boeke hom geïnspireer het.
VIDA – Women in Literary Arts is ’n Amerikaanse nie-regeringsorganisasie wat daarop gemik is om lig te werp op moontlike geslagsongelykhede in die boekjoernalistiek en uitgewersbedryf.
Oor: Perspektiewe op die Ghoemas, Afrikaans, borgskappe en sensuur; suksesvolle aansoeke vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans se skrywersresidensie; ‘n bloemlesing ter viering van inheemse tale; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; PEN VIDA-telling; die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei; nuwe lede.
Die bestuur van PEN Afrikaans het die verwikkelinge rondom die Ghoemas gevolg en volg sedertdien die reaksies daarop.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans het bydraers gevra om hul indrukke oor die Ghoema-insident en die gevolge daarvan neer te pen. Lees die menings van Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Izak de Vries, Colette Combrink, Bernard Odendaal en Mercy Kannemeyer.





