Projekte

PEN Afrikaans se projekte. Klik hier vir ‘n oorsig.

Oor kontakte en verbintenisse – Henning Pieterse

In hierdie artikel beantwoord bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse die vrae: In watter mate is plaaslike en/of internasionale kontakte vir skrywers van belang? Watter impak het verbintenisse met uitgewerye, skrywersorganisasies asook individuele vriendskappe met ander skrywers op skrywersloopbane?