PEN-verklaring oor digitale vryheid
PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Die PEN-verklaring oor digitale vryheid is nou beskikbaar in Afrikaans.
PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Die PEN-verklaring oor digitale vryheid is nou beskikbaar in Afrikaans.
Notule van eerste algemene vergadering van lede
“Dit is regtig lekker om die eerste voorsittersverslag van ons sentrum vandag hier te lewer.”
PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag 20 Oktober 2012 op Stellenbosch gehou. Kyk na foto’s.
NUWE ARTIKELS