PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering in 2012

PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag 20 Oktober 2012 op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die Grondwet van die vereniging goedgekeur en is ‘n nuwe bestuur verkies.

Naas Steenkamp en Kerneels Breytenbach
EKM Dido
Sonja Loots, Rachelle Greeff en Nèlleke de Jager. Sonja Loots is as voorsitter van PEN Afrikaans verkies.
Kerneels Breytenbach. Breytenbach is as ondervoorsitter van PEN Afrikaans verkies.
Rudi Venter
Anne-Ghrett Erasmus
Annari van der Merwe
Willemien Brümmer en Pienkes du Plessis
Naas Steenkamp, Kerneels Breytenbach en Fanie Olivier
Melt Myburgh
Desmond Painter
Hermann Giliomee
Amanda Lourens
JM Gilfillan
Wilna Adriaanse
Marike Bekker
Madeleen Theron
Antoinette Klein
Naas Steenkamp en Annari van der Merwe
André P. Brink
Fanie Olivier
Zandra Bezuidenhout en Trienke Laurie
Uys van der Hoven
John Miles
Engemi Ferreira
Bettina Wyngaard
Danie Marais
Willem de Vries
Abraham H. de Vries
Ebbe Dommisse
Francois Verster
Naas Steenkamp, Kerneels Breytenbach en Fanie Olivier
Floris A. Brown
Bibi Slippers
Murray La Vita
Ampie Coetzee
Bernard Odendaal
Anton van Niekerk
Karina Brink

Foto’s: Naomi Bruwer

Nuwe verkose bestuur van PEN Afrikaans

Voorsitter:
Sonja Loots
Ondervoorsitter:
Kerneels Breytenbach
Ander lede:
EKM Dido
Melt Myburgh
Louis Esterhuizen
Heilna du Plooy
Naomi Bruwer


Hierdie artikel het eerste in PEN Afrikaans se portaal op LitNet verskyn.
Besoek www.litnet.co.za.