Die stand van meertaligheid van Kaapstad tot in Tibet: Konferensie van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte TLRC (Translation and Linguistic Rights Committee) – Danie Marais
“Veeltaligheid en skepping” (Multilingualism and Creation) was die tema van die PEN International Translation and Linguistic Rights Committee-konferensie wat van 21 tot 24 Junie 2018 in die tweetalige Switserse stad Biel/Bienne plaasgevind het.