Oor: Wenners aangekondig: Akademiepryse 2026; Wenners aangekondig: LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie 2025; Uitnodiging: Gesprekke met uitgewers; Die kuns van vertaling: artikelreeks; New Contrast x Ethics Lab: Oproep vir voorleggings; Nuwe sosialemedia-profiele: Afrikaanse Taalkunde- en Letterkundevereniging; Wêreldpersvryheidsdag; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2026.
Yearly Archives: 2026
Die ontwikkeling van tegnologie het ’n drastiese invloed op vertaling en maak sodoende tegnologiese hulpbronne en -middels ’n essensiële deel van die vertaalproses (Ruokonen en Koskinen, 2017). Een van dié tegnologiese ontwikkelings is die ontwikkeling van generatiewe kunsmatige intelligensie (GKI). Alhoewel GKI nie spesifiek vir vertaling geskep is nie, word […]Read more »
Oor: Kunsmatige intelligensie: Kommentaar ingewag op Nasionale Konsepbeleid en ’n voorstel vir ’n skrywersberaad; Die Universiteit van die Vrystaat ken ’n eredoktorsgraad aan Ingrid Winterbach toe; Jaco Jacobs vier 300 boeke en 25 jaar as kinderboekskrywer; Kortlyste aangekondig: Akademiepryse 2026; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Moontlike borgskap van ‘n ander lid se ledegeld; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2026.
“I am a woman of results; not excuses.” – Ma Norton Ek ken Shonda Rhimes se TED-praatjie, “My year of saying yes to everything”, woord vir woord. As ek my oë toemaak, hoor ek die druppel water wat val en uitkring: die klank wat jou laat weet: ’n TED-praatjie gaan […]Read more »
Oor die plaaslike kunste- en medialandskap; Ses skrywers is gekies vir die 2026 PEN dit neer-residensieprogram; Inskrywings ingewag: Toyota Stellenbosch Woordfees-kortverhaalkompetisie; Die kuns van vertaling: ’n artikelreeks; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Uitnodiging na die Afrika-streekvergadering van PEN International se komitee vir jong skrywers; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2026.
Baie geluk aan die groep van ses skrywers wat gekies is om vanjaar se PEN dit neer-residensie by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet Huis by te woon. A’Eysha Kassiem, David Mann, Jan van Tonder, Rezina Habtemariam, Unathi Slasha en Xueting Yang sal van 30 April tot 10 Mei in […]Read more »
Die vertaler bemiddelaar in die klaskamer Die vertaler word dikwels voorgestel as iemand wat tussen tale werk, en wat betekenis van een taalstelsel na ’n ander oordra. Tog is vertaling in die klaskamer baie minder beperk. Dit neem vorm aan in verduidelikings, in terugvoer, in die herformulering van komplekse idees, […]Read more »
Oor: In memoriam: Diana Ferrus (1953 – 2026); Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nuwe vertalings na Arabies, Duits en Bulgaars; Gesamentlike verklaring deur PEN South Africa en PEN Afrikaans oor die kansellasie van Suid-Afrika se Venesiese Biënnale-inskrywing; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2026.
PEN Afrikaans kondig met trots aan dat die PEN Afrikaans Vertaalfonds drie vertaalprojekte sal ondersteun wat die Afrikaanse letterkunde na nuwe internasionale lesers sal neem. Ná oorweging van die aansoeke wat teen die vorige sperdatum ontvang is, is besluit dat die volgende vertalings ondersteun sal word (alfabeties gelys volgens die […]Read more »
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.









