Daar is ’n fyn lyn tussen die natuurlike en bonatuurlike, tussen lewe en dood, tussen die tydelike en ewige. Vir my is hierdie fenomene nie teenoorgesteldes nie, maar verwante begrippe, twee kante van ’n dun, deurdringbare muur. My voorsate was mense wat leërskares engele gesien het, wat voorbodes gekry en […]Read more »
Monthly Archives: September 2025
Oor: PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste; Tuin van Digters 2025; Wenner van die Ingrid Jonker-prys aangekondig; Kortlyste vir Afrikaanse resensiepryse bekend; Algemene jaarvergadering; Suid-Afrika se beleidsraamwerk oor kunsmatige intelligensie en die geleentheid vir insette oor die oudiovisuele mark; Rus in vrede, prof. Wilhelm Jordaan; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2025.
PEN Afrikaans betreur en veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk. Dit is ’n tragiese en skokkende verlies van iemand wat bekend was as ’n onkreukbare regspraktisyn, ’n toegewyde landsburger, en ’n geliefde vriend en familielid. Dit is ook ’n laakbare aanval op ’n grondwetlike demokrasie waarin korrupsie geen plek […]Read more »
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.



