Oor: Aankondiging van wenners: Kyk hoe ver het ons gekom; In memoriam: Johann de Lange; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Die stories van Afrikaans, Kortlyste aangekondig: Akademiepryse 2025; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2025.
Monthly Archives: April 2025
4 posts
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Nuut in ons artikelreeks: Nathan Trantraal skryf oor grafiese romans en die skep van sulke meer visuele tekste.
AANKONDIGING VAN WENNERS |
KYK HOE VER HET ONS GEKOM:
’n gedigte- en kortverhaalkompetisie



