Oor: Tuin van Digters 2024; SASNEV: Kollokwium oor vertaling Nederlands-Afrikaans; Die kuns van vertaling: Alfred Schaffer; Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse vir 2024 bekend; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2024.
Monthly Archives: August 2024
3 posts
“’n Goeie vertaling is diensbaar aan die bronteks, én ’n teks op sy eie, waarby jy as ’n leser vergeet dat jy die konstruk volg van een subjektiewe interpretasie (want elke vertaler kom met ’n ander vertaling), en jou kan oorgee aan die idees, die taal, die beelde van die teks.”
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.


