Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Monthly Archives: September 2023
3 posts
Nuut in ons artikelreeks: Dana Snyman skryf oor reisverhale en hoe dit tot ’n soeke na betekenis bydra of daaraan uiting gee.
Oor: PEN Afrikaans by die Toyota US Woordfees 2023; Datum van ons algemene jaarvergadering; Tuin van Digters 2023; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2023.


