Monthly Archives: July 2023

3 posts

Huldiging: Johan Jack Smith

Die bestuur van PEN Afrikaans het met skok en leedwese gehoor van die skielike dood van Johan Jack Smith, bekroonde skrywer, musikant en redakteur van Taalgenoot.

Danie Marais en Izak de Vries, twee van ons bestuurslede wat nou met hom saamgewerk het, bring hier aan hom hulde.

Nuusbrief: Julie 2023

Oor skryf en lees: Ashwin Arendse, Crystal-Donna Roberts en Joha van Dyk; Die Jakes Gerwel Stigting stel eerste internasionale genootskap bekend; Rus in vrede: Viktoria Amelina; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2023.