Oor: Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg word provinsiaal oorweeg; Inskrywings ingewag: US Woordfeeskortverhaalbundel; VivA-Uitgewers stel eerste publikasie bekend; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2023.
Monthly Archives: April 2023
2 posts
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

