Oor: Skrywersresidensies; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg word provinsiaal oorweeg; In memoriam: Martie Preller; Die wêreld van die skrywer; Fakture vir ledegeld; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2023.
Monthly Archives: March 2023
4 posts
“Om te skryf is om goeters wat jy in jou kop ronddra, te sê en dan daai goeters in iemand anders se kop te gooi sodat hulle dit kan ronddra en hopelik sodoende hul denke verbreed.”
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Azille Coetzee beantwoord ons #VinnigeVrae vir Taalgenoot.



