Oor: Jakes Gerwel Stigting- en PEN-skrywersresidensie 2023; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg word provinsiaal oorweeg; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2023.
Monthly Archives: February 2023
2 posts
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

