Luister hier na uittreksels uit ‘n aanlyn skryfkursus wat PEN Afrikaans in 2020 aangebied het. Marita van der Vyver is aan die woord.
Monthly Archives: July 2021
PEN Afrikaans welcomes the revision of the Copyright Act but implores the legislature to consider the impact of the proposed provisions on the creative industries that authors are dependent on. It is our opinion that the Bill, as it stands, does not pass muster on constitutional compliance, legal certainty, and on truly protecting and enhancing the interests of authors whose livelihood depends on the ability to commercialise their work.
Oor: Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting; Voorleggings ingewag: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Insette gevra: hersiening van taalbeleid by die Universiteit Stellenbosch; Skrywersonderhoude: Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie; Inskrywings ingewag: Aanlyn skryfkursus met Marita van der Vyver en Jolyn Phillips; Podsending: Aanlyn resensiekursus 2020; Algemene jaarvergadering 2021: Verkiesing van nuwe bestuur; Welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2021.
LitNet het onderhoude met die suksesvolle aansoekers vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 gedoen. Klik hier om te lees.
Luister hier na grepe uit ‘n aanlyn resensiekursus wat PEN Afrikaans in 2020 met PEN International se ondersteuning aangebied het.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.





