Luister: Die beoordeling van jeugliteratuur – ‘n aanlyn resensiekursus
Published
Luister hier na grepe uit ‘n aanlyn resensiekursus wat PEN Afrikaans in 2020 met PEN International se ondersteuning aangebied het. Die kursus het spesifiek op die beoordeling van jeugliteratuur gefokus. Kerneels Breytenbach en Charles Siboto is aan die woord.