Yearly Archives: 2020

41 posts

Nuusbrief: Oktober 2020

Oor: Aanlyn kursusse: laaste sluitingsdatum op hande; PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering; In memoriam: Ampie Coetzee en Danny Titus; Kortlyste vir die ATKV-Woordveertjies aangekondig; kykNET-Rapport-pryse: Wenners aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2020.

Nuusbrief: September 2020

Oor: Kortlyste aangekondig: kykNET-Rapport-boekpryse en Boekresensent van die jaar; Gisela Ullyatt (1977 – 2020): ‘n Huldiging deur Bernard Odendaal; Aansoeke ingewag: LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool; Die wêreld van die skrywer: Tertius Kapp oor literêre verwerkings; PEN Afrikaans stel aanlyn kursusse bekend; Datum en voorlopige agenda: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2020.

Nuusbrief: Augustus 2020

Oor: Vrouemaand; PEN spreek kommer uit oor situasie in Zimbabwe; Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020; Covid-19 knou plaaslike boekbedryf; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2020.

Nuusbrief: Julie 2020

Oor: President Ramaphosa stuur Wysigingswetsontwerp op Outeursreg terug na parlement; Appèlhof bevind Unisa se taalbeleid ongrondwetlik; Elsa Joubert (1922 – 2020); Media24 oorweeg sluitings; Inskrywings word ingewag vir die US Woordfeeskortverhaalbundel 2021; Taalgenoot gratis aanlyn beskikbaar; Jeremy Vearey lewer NP van Wyk Louw-gedenklesing; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2020.