PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Daily Archives: 2019-09-06
2 posts
In hierdie artikel beantwoord bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse die vrae: In watter mate is plaaslike en/of internasionale kontakte vir skrywers van belang? Watter impak het verbintenisse met uitgewerye, skrywersorganisasies asook individuele vriendskappe met ander skrywers op skrywersloopbane?

