Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Hester Kruger; Joernalis Karima Brown wen saak teen die EFF; NB-Uitgewers internasionaal vereer; Leesstof uit Taalgenoot se Somer 2019-uitgawe; Voorleggings ingewag vir kykNET en M-Net se draaiboekkompetisie; Die wêreld van die skrywer: EKM Dido en Jolyn Phillips oor hul pad na debuteer; ‘n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie.
Monthly Archives: June 2019
3 posts
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Watter gebeurtenis(se) en/of individue het daadwerklik daartoe bygedra dat ’n skrywer kon debuteer, of aangemoedig gevoel het om aan ’n eerste manuskrip te begin werk?


