“Dit bly ons oortuiging dat die huidige wetsontwerp Suid-Afrikaanse skrywers uiters nadelig sal beïnvloed. Ons is dit met kopieregkenners eens dat die wetsontwerp verwerp en herskryf behoort te word om ’n billike balans tussen die belange van outeurs en dié van ‘gebruikers’ van kopieregwerke te kan bereik.”
Monthly Archives: March 2019
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Oor: Resensiekursus, slypskool en skrywerskamer by die US Woordfees; PEN Afrikaans veroordeel aanval op joernalis Karima Brown en mediavryheid in Suid-Afrika; ‘n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Charl-Pierre Naudé oor skrywersnetwerke en -residensies; ledegeld; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart; nuwe lede.
As ’n organisasie wat vryheid van uitdrukking en mediavryheid verdedig, veroordeel PEN Afrikaans die aanval ten sterkste en ons doen ’n beroep op die EFF-leierskap om dieselfde te doen.
As an organisation defending freedom of expression and media freedom, PEN Afrikaans condemns the attack in the strongest terms and urges the EFF leadership to do the same.



