PEN Afrikaans-ledegeld vir 2017; nuwe aanlyn registrasie vir lede; gratis toegang tot die Tuin van Digters-fees 2017 vir opbetaalde lede
Yearly Archives: 2017
Oor: die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds; kommentaar op die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans se AJV op 16 September tydens die Tuin van Digters-fees op Wellington; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 Media24 Boeke Literêre Pryse; sperdatums vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en die Woordfees se Kortverhaalkompetisie; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; nuwe Afrikaanse boeke in Julie.
PEN Afikaans se voorlegging aan die Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid rakende die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg
Oor: vaarwel aan P.G. du Plessis; internasionale eer aan Breyten Breytenbach; nuwe kommerwekkende poging tot wysiging van SA kopiereg; aansoeke vir NATi-befondsing in 2018 sluit 30 Junie; skryf voor 3 Julie in vir die tweede Kunste Onbeperk Teksmark; skryf voor 28 Junie in vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse; Trippel-7-kandidate by die 2017 ATKV-Winterskryfskool; Izak de Vries – kaalvoet-Comrades-held; kortlyste vir die 2017 Media24 Boeke-pryse; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie.
Die gevare wat die beoogde veranderinge van die Wet op Outeursreg vir skrywers en uitgewers inhou.
Oor: Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017); digitale e-boekeboewery; PEN Afrikaans se stellingname oor volgehoue kunssensuur aan die Universiteit van Kaapstad; ‘n gesamentlike verslag deur PEN International, PEN Afrikaans en PEN South Africa oor die stand van uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika; groot belangstelling in resensiekursus; Trippel-7-deelnemers op RSG – Oom Bokkie Saal en Oom Peetie Swartz; die wenners van die 2017 UJ-pryse; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei.
Oor: ‘n Dag lange resensiekursus aangebied deur twee top-skrywers; nog ‘n boekebonus met die komplimente van Taalgenoot; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; die wenners van die 2017 Akademie-pryse; nuwe Afrikaanse boeke in April.
Oor: goeie nuus rakende die SAUK se tugsaak teen Thulani Msimang; Trippel-7 keer terug na die Noord-Kaap; gevaarligte flikker vir uitdrukkings- en persvryheid – die beplande haatspraakwetgewing; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart.
Oor: ledegeld vir 2016 en twee uitstaande kwitansies; sensuur by die SAUK – die tugsaak teen Thulani Msimang; die finale weergawes van kortverhale in ons aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; vrae en antwoorde oor uitgewerskontrakte; Trippel-7, deel 2; ‘n oorsig van al die Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie wat digitaal beskikbaar is; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie.







