Ná die eerste sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), is drie verdienstelike aansoeke toegestaan.
Monthly Archives: December 2017
3 posts
Oor: eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; benoemings vir die Jan H Marais-prys; wenners van die Sanlamprys vir Jeuglektuur en SALA-toekennings; Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs aan Nathan Trantraal; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is.


