Oor: Die PEN-kongres van Afrika-PEN-sentrums; mediavryheid in Turkye; Marthie Momberg deur Israeli-regering verbied om ’n internasionale konferensie in Bethlehem by te woon
Yearly Archives: 2014
Oor: PEN Afrikaans Bestuurder aangestel; die invloed van die poskantoorstaking op Afrikaanse boekverkope; nuwe Afrikaanse publikasies.
PEN Afrikaans spreek namens alle Afrikaanse skrywers sy diepste kommer uit oor die regering se sentraliseringsplanne vir die onderwys.
Oor: Aardklop 2014; reaksie op die Augustus-nuusbrief; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die TuksAmumni Laureaat-toekenning; nuwe Afrikaanse publikasies.
Oor: Die registrasie van joernaliste; Steve Hofmeyr en die Namakwafees; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die Raakvlakke-kongres.
“Ek doen namens PEN Afrikaans ’n beroep op Beeld om sy Kunsblad in ere te herstel en daardeur na die belange van sowel sy lesers as die Afrikaanse kultuurbelewing in sy verspreidingsgebied om te sien.”
PEN Afrikaans spreek sy diepe kommer uit oor die moontlikheid dat die geskiedkundige Afrikaanse koerant Volksblad tot niet gemaak gaan word.
“Die besluit van M-Net om hul Literêre Pryse vir vanjaar op te skort het alle Suid-Afrikaanse skrywers onkant betrap.”


