Notule van eerste algemene vergadering van lede
Yearly Archives: 2012
3 posts
“Dit is regtig lekker om die eerste voorsittersverslag van ons sentrum vandag hier te lewer.”
PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag 20 Oktober 2012 op Stellenbosch gehou. Kyk na foto’s.


