Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Die xenofobiese geweld wat Suid-Afrika teister

Beste lid van PEN Afrikaans In solidariteit met PEN South Africa en alle sogenaamde “vreemdelinge” in Suid-Afrika veroordeel die bestuur van PEN Afrikaans ten sterkste die xenofobiese aanvalle op mede-Afrikane en verskeie gemeenskappe wat in die afgelope twee weke binne ons landsgrense plaasgevind het.  Ons doen hiermee ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om alles […]

Nuusbrief: Desember 2014

Oor: Die PEN-kongres van Afrika-PEN-sentrums; mediavryheid in Turkye; Marthie Momberg deur Israeli-regering verbied om ’n internasionale konferensie in Bethlehem by te woon

Nuusbrief: Oktober 2014

Oor: PEN Afrikaans Bestuurder aangestel; die invloed van die poskantoorstaking op Afrikaanse boekverkope; nuwe Afrikaanse publikasies.

Nuusbrief: September 2014

Oor: Aardklop 2014; reaksie op die Augustus-nuusbrief; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die TuksAmumni Laureaat-toekenning; nuwe Afrikaanse publikasies.

Nuusbrief: Augustus 2014

Oor: Die registrasie van joernaliste; Steve Hofmeyr en die Namakwafees; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die Raakvlakke-kongres.

PEN Afrikaans: Nuusbrief – Junie 2014

“Ek doen namens PEN Afrikaans ’n beroep op Beeld om sy Kunsblad in ere te herstel en daardeur na die belange van sowel sy lesers as die Afrikaanse kultuurbelewing in sy verspreidingsgebied om te sien.”