“Haar dood is in verskeie omgewings ’n groot verlies.” Rus in vrede, Bettina Wyngaard.
Monthly Archives: July 2026
3 posts
Oor: Wat soek die uitgewer?-gespreksreeks; Die skryf van resensies: Inskrywings ingewag; Wenners aangekondig: Toyota Stellenbosch Woordfes se kortverhaalbundel 2026; Konstitusionele Hof lewer uitspraak oor die grondwetlikheid van sekere dele van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2026; Baie welkom aan nuwe lede.
PEN Afrikaans bied vanjaar vir die eerste keer sedert 2018 weer in lewende lywe ’n resensiekursus aan. Sluit gerus op 25 Julie van 10:00 – 13:00 by ons aan by die Breytenbachsentrum, plek van “uitdagende skepping” en boeiende gesprekke en werkswinkels oor onder andere musiek, drama en skryfkuns. Kom leer […]Read more »


