“Stil broers, daar gaan ’n Lady verby,” skryf Mercy Kannemeyer, voorsitter van PEN Afrikaans, ná die hartseer nuus van dr Diana Ferrus se afsterwe op 30 Januarie 2026. “As regisseur het ek die geleentheid gehad om saam met Lady Di te werk in die musiekgedrewe produksie “Woorde op akkoorde”. Gevestigde […]Read more »
Monthly Archives: January 2026
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN South Africa en PEN Afrikaans is uiters ontsteld oor die onlangse besluit van die minister van sport, kuns en kultuur, mnr. Gayton McKenzie, om die inskrywing van die werk wat aangewys is om Suid-Afrika by die 61ste Venesiese Biënnale te verteenwoordig, te kanselleer. Volgens ’n berig deur Daily Maverick […]Read more »
PEN South Africa and PEN Afrikaans are deeply disturbed by the recent decision of the Minister of Sport, Arts and Culture, Mr Gayton McKenzie, to cancel the work selected to represent South Africa at the 61st Venice Biennale. According to a report by the Daily Maverick, the decision was taken […]Read more »



