Oor: PEN Afrikaans betreur die sluiting van Vrye Weekblad; Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nog vyf vertalings van Afrikaanse werke; Aansoeke ingewag: PEN dit neer-residensieprogram 2025; Kyk hoe ver het ons gekom: ‘n gedigte- en kortverhaalkompetisie; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2025.
Monthly Archives: February 2025
4 posts
PEN Afrikaans maak graag bekend dat, na afloop van die aansoeke wat in November 2024 ontvang is, die PEN Afrikaans Vertaalfonds vyf vertalings van Afrikaanse werke ondersteun.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Lede van PEN Afrikaans word hiermee hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die skrywersresidensie wat die Jakes Gerwel Stigting saam met PEN Afrikaans en PEN South Africa aanbied.



