Oor: Suksesvolle aansoekers: Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie; Oor die onregmatige verspreiding van Truth to Power; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2023.
Monthly Archives: May 2023
4 posts
Die waarde van ’n skrywersresidensie lê in meer as die ononderbroke tyd om te skryf en die deel van ’n ruimte met ander skrywers. Die residensie bied gemeenskap, verryking deur die uitruil van idees en kennis, en die geleentheid om deur vars insigte getransformeer te word. Oor minder as ’n […]Read more »
PEN Afrikaans verneem met leedwese dat die PDF-weergawe van Truth to Power deur André de Ruyter skynbaar geredelik op die sosiale media gedeel word.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.



