Die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa wag tans graag aansoeke in vir ’n residensieprogram wat ten doel het om skrywers onverstoorde skryftyd in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vanaf 5 tot 25 Junie vanjaar te bied.
Monthly Archives: January 2023
3 posts
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Andries Bezuidenhout beantwoord ons #Vinnigevrae vir Taalgenoot.


