Oor: Wenners van die SALA-pryse aangekondig; Nuwe bestuur verkies by PEN Afrikaans se AJV; ROSA-kongres 2021; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: jongste verwikkelinge; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2021.
Monthly Archives: November 2021
2 posts
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

