Na oorweging van die aansoeke wat teen die Mei 2020-sperdatum ontvang is, sal die volgende twee vertalings befonds word.
Monthly Archives: May 2020
Oor: Skrywers se pleidooi op Wêreldboeke- en kopieregdag; PEN Afrikaans Vertaalfonds wag aansoeke in; Boekhandel op vlak 4 van die inperking; Twee mediagroepe kondig sluiting van tydskrifte aan; PEN Afrikaans spreek kommer uit oor skorsing van eNCA-nuusaanbieders; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2020.
PEN Afrikaans doen ’n beroep op eNCA om die nuusaanbieders, Xoli Mngambi en Jane Dutton, onmiddellik in hul posisies te herstel. Pers- en uitdrukkingsvryheid is noodsaaklik om te verseker dat die media kan aanhou om ’n waardevolle rol in ons demokratiese samelewing te speel.
PEN Afrikaans urges eNCA to reinstate the anchors, Xoli Mngambi and Jane Dutton, in their positions with immediate effect. Press freedom and freedom of expression is essential to ensure that the media can continue to play its valuable role in our democratic society.
Hier is die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.



