Charl-Pierre Naudé skryf oor die rol van netwerke en netwerkskepping in sy loopbaan as skrywer, en brei uit oor skrywersresidensieprogramme waaraan hy al deelgeneem het.
Monthly Archives: February 2019
5 posts
Opbetaalde lede van PEN Afrikaans word hiermee hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die Jakes Gerwel Stigting se skrywersresidensie, aangebied in samewerking met PEN Afrikaans.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Oor: jaarplan 2019; resensiekursus en slypskool by die US Woordfees; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: volgende stappe en ‘n simposium; Naas Steenkamp (1933 – 2018); ‘n nuwe artikelreeks, spesiale aanbod: PharosAanlyn; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie.
Boodskap van die voorsitter, Marga Stoffer




