The Copyright Amendment Bill does not strike a fair balance between the interests of the authors and the interests of the “users” of copyright works. It is not in line with international copyright treaties.
Monthly Archives: November 2018
PEN Afrikaans doen ’n beroep op ons lede en ondersteuners om ons protesaksie te steun.
Oor: Jamal Khashoggi; die toekoms van Rhodes Universiteit se Departement Afrikaans en Neerlandistiek; SALA vereer topskrywers; uitnodiging na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey; uitnodiging om nuus te deel vir insluiting by PEN Afrikaans se nuusbriewe; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; Wat elke skrywer moet weet oor selfpublikasie; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November.
Dave Henderson, stigter van myebook.co.za, gee in hierdie maand se artikel ’n oorsig oor selfpublikasie. Hy verduidelik watter opsies aan skrywers beskikbaar is en gee praktiese wenke.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.




