“Onder geen omstandighede behoort skrywers vergelding in die vorm van fisieke geweld te vrees nie. Sulke verwerpbare dreigemente het geen plek in ’n samelewing wat vryheid van uitdrukking as ’n grondwetlike reg verskans nie.”
Monthly Archives: August 2018
“Under no circumstances should writers have to fear retribution in the form of physical violence in any manner or form. Such reprehensible threats have no place in a society that values freedom of expression as a constitutional right.”
Oor: ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961 – 2018) en Koos Human (1931 – 2018); inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag; verslag oor ‘n byeenkoms van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte; PEN Afrikaans hou AJV by Aardklop; Gelyke Kanse na Konstitusionele Hof; ledegeld; kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Wat elke skrywer moet weet oor verhoogverwerkings; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus.
“Hoe gaan ’n mens te werk om die regte te verkry om iets vir die verhoog te verwerk? Hoe word ’n teks regmatig vertaal en opgevoer? Wie besit die intellektuele eiendom in die aangepaste werk?”
“Veeltaligheid en skepping” (Multilingualism and Creation) was die tema van die PEN International Translation and Linguistic Rights Committee-konferensie wat van 21 tot 24 Junie 2018 in die tweetalige Switserse stad Biel/Bienne plaasgevind het.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.



