Tydens PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering van 2026 het die vergadering van lede eenparig besluit om lewenslange lidmaatskap aan dr Francis Galloway toe te ken, as erkenning van haar volgehoue toewyding aan PEN Afrikaans en sy doelstellings. Hier volg die voorstel wat tydens die algemene jaarvergadering deur Catrina Wessels aan […]Read more »
Daily Archives: 2026-10-20
1 post
