Op Jeugdag vier ons graag die prestasie van die leerders wat met die louere weggeloop het in die opstelkompetisie as deel van die PEN Afrikaans en WOW Skryfskool 2025. Hierdie leerders het by die WOW-galageleentheid pryse ontvang, maar ons sê ook hier: Baie geluk! Ons vier jul kreatiwiteit, jul stemme, […]Read more »
Daily Archives: 2026-06-16
1 post
