“So wanneer mense vir my vra of ek in Kaaps skryf, sê ek vir hulle in baie ways doen ek, en in baie ways doen ek nie, is complicated […]”
Monthly Archives: June 2024
Oor: Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie; Inskrywings ingewag: PEN Afrikaans en NATi bied aanlyn kursus oor die skryf van teaterresensies aan; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2024.
Op Saterdag 27 Julie kan belangstellendes inskakel vir dié aanlyn resensiekursus wat deur die kundige en ervare vryskut kunsjoernalis, Diane de Beer, aangebied sal word.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
“Kyk hoe ver het ons gekom” – só, ongeveer, lui een van die motiverings vir die Afrikaans Amptelik 100-veldtog. Dié veldtog het die viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal ten doel, met 8 Mei 2025 as feeshoogtepunt-datum. Ter viering van dié ryklik klinkende taal kondig PEN Afrikaans […]Read more »




